Y

  • yster – breker
    “Luister hierso, yster: jy gaan twee keer poes jy gaan mispoes en jy gaa nneerpoes!”

Z

  • zaab – Korterige maar dik penis
    “Ek kry my zaab orent, maar ek kry nie die lengte wat ek soek nie.”
  • zaan – Sigaret
    “Ek druk nou hierrie zaan in jou hol op.”
  • zaber – Penis, Seks, Betekenisvol beïnvloed
    “Ek weet nie hoekom my zaber puisies ophet nie. Ek was heeltyd onder sy helmet!”
    “Ek het daai chick gezaber. Daai cane en Coke het my six-love six love gezaber.”
  • zaberfluten – Kom ontploffing, kom oorstroming
    “Bra, ek het so lanklaas die geskeerdie ponie gery dat ek ge-zaberfluten het binne die eerste dertig sekondes”
  • zabertonnel – Vagina
    “Gesonde, fietse boeremeisies se zabertonnels is heavy skaars in Nigerië, ek sê.”
  • zak – Geld
    “My graft betaal my poef zak.”
  • zars – Jags
    “Eks so zars ek skop sommer die bedkassi in sy moer.”
  • ziellie – Sigarrete
    “Hoelykit wil jy vinnig so n’ ziellie stamp?”
  • zik – Groetvorm
    “Zik my blaar.”

Terug na bo

 

Hierdie post is 2,789 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 3,110,847 post views in totaal sedert 1 November, 2019.