Check hom

Vat Vyf! Week 32 van 2017 – Mmusi se mosie en Vrouemaand word Houemaand

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) KFC kondig aan hulle gaan hul spyskaart bietjie verander. Fans van oliedeurdrenkte hoender kan nou kies uit ‘n hele verskeidenheid nuwe kossies. Daar’s die Not-so-fuckin-Streetwise 5, perfek vir 5 honger ouens wat mekaar glad nie ken nie, maar wat vinnig kan optjom om witvleis ‘n slegte naam te gee. Daar’s ook ‘n nuwe Veggie burger, perfek vir enige swart …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 32 van 2017 – Mmusi se mosie en Vrouemaand word Houemaand
Check hom

Krimpies kap dit uit in Kaapstad – One Night in Cape Town

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Ingrid Swart “One night in (Cape Town) makes a hard man humble, not much between despair and ecstasy…” Só lui die lirieke van die liedjie, maar ek dink die teendeel is eintlik waar: Dis die stowwerige Saterdagaand by Koppi, waar jou voete sif geloop, jou stem weggedrink en jou snot ‘n nuwe skakering van swart is, wat nogal ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKrimpies kap dit uit in Kaapstad – One Night in Cape Town
Check hom

Oppikoppi Odyssey – Die Saterdag se foto recap

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Finally kom ons uit by Saterdag se happenings by Oppikoppi. Hier is die laaste slideshow van wat ons fotograaf, Henry Engelbrecht die laaste dag by 2014 se Oppikoppi Odyssey afgeneem het en sluit die volgende bands in: Gage, Gary Herselman, Bright Lights Big City, Runaway Train Cult, Schalk Joubert, Birth Of Joy, BCUC, Some Grow Young, Hugh Masekela, Dan Patlansksy, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi Odyssey – Die Saterdag se foto recap
Check hom

Oppikoppi Odyssey – Die Vrydag se foto recap

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Soos in die vorige post gemention: Dis onmoontlik om al die bands te check by Oppikoppi, maar ons fotograaf, Henry Engelbrecht het by hele paar uitgekom oor die loop van die naweek. Hier is ‘n lekker slideshow van wat Vrydag gebeur het en sluit die volgende bands in: David Beretta, The Olympic, Holly And The Woods, The Last Supper, Flin …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi Odyssey – Die Vrydag se foto recap