Check hom

Vat Vyf! Week 13 van 2017 – SA is in vet kak

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Die hele Suid-Afrika het Vrydag aan die suip gegaan tot ongeveer 9:30 vanoggend, so hier is verlede week se nuus, effens laat met ‘n kopseer. 1) Weet jy wat is Jacob Zuma se gunsteling milkshake? Die kabinetskommel, pappa. Dit laat Suid-Afrikaners skuim om die mondhoeke en los ‘n kak smaak in die bek. Net toe Suid-Afrikaners dink 7de Laan het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 13 van 2017 – SA is in vet kak