Check hom

Vat Vyf! Week 16 van 2018 – Malema, Zuma en Steve

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Kom ons kry die wit olifant uit die vertrek uit. Wag. Swart olifant. Skies, Julius. Fokkit. Delusions of grandeur, pappie. Nog steeds hoog op watookal hulle by Winnie se begrafnis deur die speakers gepomp het, reken onse Julius daar is ‘n moordkomplot teen hom en ander senior EFF leiers. Hier’s ‘n tip bra… moenie fokken rooi dra nie. En …

PK MalherbeVat Vyf! Week 16 van 2018 – Malema, Zuma en Steve
Check hom

Vat vyf! Week 18 van 2017 – Zuma word ge-boo en die yoof league kak in hulle rokke

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Wat is die langste wat jy al op die troon gesit het? ‘n Kleinnefie van my was een keer vir twee dae verlam in sy een been na hy vergeet het hy sit op die troon terwyl hy deur die Scope geblaai het. En ek het gehoor van ‘n vet oom wat in ‘n karavaanpark in Bronkies op die …

PK MalherbeVat vyf! Week 18 van 2017 – Zuma word ge-boo en die yoof league kak in hulle rokke
Check hom

Vat Vyf! Week 45 van 2016 – Idiot Amerika, idiot NG Kerk en idiot Malema

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Van nuwe presidente tot ou presidensiële truuks… 1) Die Verenigde State van Amerika is toe nie so verenig nie, it seems. ‘n Nasie is in skok nadat Donald Trump hierdie week die verkiesing gewen het en in Januarie 2017 in die Wit Huis gaan intrek. En Trump-supporters hou klaar een moerse bash – hulle gay-bash, Moslem-bash en foreigner-bash nog een …

PK MalherbeVat Vyf! Week 45 van 2016 – Idiot Amerika, idiot NG Kerk en idiot Malema
Check hom

Vat vyf: Week 32 van 2016 – Die Lions, Olimpiele Spele, Zuma en die EFF

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Hierdie verkiesingsuitslae is reeds in Bybelse tye voorspel . Die stemme is getel. Die volk het die partye opgeweeg. En van hulle is te lig bevind. 1) Die VF Plus oorweeg tans om hul naampie te verander na die VF Minus. Want dit lyk of nie eers Dr Pieter Mulder, hul leier vir hul gestem het nie. Miskien het hy …

PK MalherbeVat vyf: Week 32 van 2016 – Die Lions, Olimpiele Spele, Zuma en die EFF