Kuif & Baard is die kiefste en coolste barber shop wat jy in Pretoria (Erasmuskloof) sal vind. Hulle spesialiseer in moderne barbering tegnieke, gepaardgaande met tradisionele dienste vir mansversorging. Volg hulle op Instagram en meer belangrik, gaan check gerus hulle Facebook page uit vir hulle kontakdetails asook ‘n lys van dienste wat hulle bied, soos haarsny, fade cuts, signature cuts, …
Kuif en Baard se vinyl album hit list vir Oktober 2019
Share dit faktap
Piele plate! Vinyl, musiekalbums en meer nou online beskikbaar op Zefshop!
Zefshop het so rukkie gelede ietwat van ‘n face lift gekry. Jy kan nog steeds die Watkykjy skippies koop teen discounted 2009-tipe pryse, maar daar word nou ook bietjie meer fokus geplaas op cool retro items wat vir befokte en unieke presente maak, sommige van hulle skaars en baie van hulle eg Suid-Afrikaans! Van die items is ook collector’s items, …
Share dit faktap
Wat van ietsie moerse fokken skaars en local as ‘n belated kerspresent?
Dis nou al amper te laat om online rond te skarrel vir daai ontwykende krismisboks wat jy vir jouself of jou geliefde moet aanskaf, maar as jy vandag nog ‘n order insit, mag jy dalk net gelukkig genoeg wees om dit nog teen hierdie Vrydag te ontvang. Maybe was 2016 ‘n heavy tos jaar vir jou gewees en jy wil …
Share dit faktap