Superdeluxe3000 Hierdie nuus pas in. ‘n Onlangse studie deur die onafhanklike outoriteit op zef, www.watkykjy.co.za, het bevind dat BMW die zefste motor ter wereld is. Soos meeste van ons weet behoort hierdie akkolade al ‘n geruime tyd aan Ford maar dit het onder ons aandag gekom dat BMW op Maandag, 12 Desember omstreeks 15:00 vir Ford verbygesteek het. ‘n Groot …
Share dit faktap