Check hom

Zef Sketse druk hom in die rooi. Once.

In Snotstories deur Chopper Charlie

Viva die Zef, viva. Ek wou begin met 'n profound aanhef en dan die leser intrek met allerande literêre jakkalsdraaie. Maar helaas, al wat ek kan uitkry is dit: "Die show is poessnaaks." En moenie scheme hierdie is teater nie. Se moer man. Dis fokken entertainment soos meeste lame-ass TV shows net van droom (a la die latest Casper Rasper …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieZef Sketse druk hom in die rooi. Once.