Check hom

Die Wedding DJ’s score persentjies by Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffin4 Eiertjies

Check hoe spiff is hierie. Ons tjommies Ninja en Yo-Landi Vi$$er was tot onlangs toe poes arm gewees. Hulle het net verlede jaar nog met groot ogies deur die vensters by die winkels geloer vir hierdie spiff hempies wat hulle baie graag vir Die Wedding DJ’s wou koop. Nou het hulle uiteindelik zak en kon die hempies bekostig. Die Wedding …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Wedding DJ’s score persentjies by Die Antwoord