Check hom

David – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

‘n Man met ernstige depressie (Will Ferrell) reik uit na ‘n noodterapiesessie. Hy is egter nie die enigste persoon wat hulp nodig het nie. Hierdie kortfilm van net onder die twaalf minute het fantastiese storievertelling met ‘n ongelooflike produksiegehaltea sook boeiende karakters en motiewe.  Hierdie post is 120 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan …

Share dit faktap
griffinDavid – kragtige kortes