Check hom

Let’s talk about sex, baby!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Need more? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from the Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas: #10. Highlights of the first ever virtual Emmy Awards The 72nd Emmys – what a weird affair. Oh, there were all the usual outcomes: predictable winners, snubs, surprises, dull speeches, interesting speeches. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLet’s talk about sex, baby!
Check hom

Dis Valentynsdag! Loop haal jou tjoklits, tissues en tulpe. En kalmeer julle gulpe.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

So, dis alweer 14 Februarie en daar is, soos elke jaar, weer gemengde gevoelens onder homo sapiens oor die waarde en betekenis van Valentynsdag. Party mense raak opgewonde en hulle gesigte verhelder sommer as die beweerde “dag van liefde” aanbreek, terwyl ander net hulle koppe skud en die hele spul bekyk asof dit ‘n godsdientige kultusgroep is wat iewers op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDis Valentynsdag! Loop haal jou tjoklits, tissues en tulpe. En kalmeer julle gulpe.

Zaber grappies

In Grapgat deur griffinRek jou bek

krimpies Daar was so anner china wat moerse goed agter sy lyf gekyk het. Hy't elke dag 5k's gaan draf en was ten minste 'n uur per dagin die gym. Eendag staan hy vir homself en kyk in die spieël en sien sy hele lyf is mooi bruingebrand, behalwe vir sy tril. Hy besluit om iets daaraan te doen en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZaber grappies