Check hom

Joe Public vs The Volcano

In Snotstories deur griffin19 Eiertjies

Verlede week het 'n vulkaan met die onuitspreekbare tos naam, Eyjafjallajokull, sy holprop los geskiet met 'n oordawerende knal en 'n enorme fokken poep (met residue) gelos oor Europa wat air traffic omtrent tot 'n stilstand genaai het. Ek skiem die Yslanders was almal gepiel op Nordic Ice of iets toe toe vulkaan sy top soos 'n hoërskool laergraad Wiskunde …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJoe Public vs The Volcano