Check hom

Esmée Denters – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Esmée Denters is basically die Kaaskoppe se weergawe van Justin Bieber, maar met tiete. Hierdie Nederlander het in 2006 begin om haarself op YouTube te promote as ‘n sangeres deur covers van Justine Timberlake en Natasha Bedingfield te perform. In 2008 was sy een van die eerste music artists wat dit reggekry het om meer as 100 miljoen views regoor …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEsmée Denters – Woensdag se warm bokkie
Check hom

YouTube tune nou Afrikaans en Zulu ook

In Spec-takel deur griffin

Gister by die G-South Africa seminaar (moerse YouTube en Google storie) afgeneem in die bar: Hierdie post is 58 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,469,496 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinYouTube tune nou Afrikaans en Zulu ook
Check hom

Die Antwoord – We in da future now

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord se nuwe album Ten$ion word release oor so ruk. Hulle is nou al so next level dat hulle sommer klaar in 2012 lewe. Die track wat jy beswaarlik in die agtergrond uit hulle time machine hoor speel se naam is “Fatty Boom Boom”. Verder tune ons fokol. Wag en kyk maar… Hier kom kak… En nou vir ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – We in da future now