Ons is eintlik fokken pissies hier in Suid-Afrika. Ons freak uit oor ons winters wat so koud is en hoe ons literally not even can met dit. Met “ons” verwys ek na ons hele land behalwe die boere in die Vrystaat wat twee kortbroeke aantrek wanneer hulle koud kry. Toe ek gister die weather app op foon check vir die …