Check hom

You And The Thing That You Love – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Ons het vandag vir jou ‘n moerse heavy en hart hitting storie waarin jou hopelik tonne inspirasie sal vind. Dit vertel die ware storie van Nick Mullins (volg hom hier op Instagram). Tien jaar gelede was …

Share dit faktap
griffinYou And The Thing That You Love – kragtige kortes