Stream 2022 se grootste Emmy nominations wat hierdie week bekend gemaak is!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Net om jou vinnig op spoed te bring – in Amerika is daar vier major prestigious award ceremonies vir die uitvoerende kunste: jy kry die Grammy Awards (musiek), die Oscars (movies), die Tony Awards (verhoog) en die Prime Time Emmy Awards (TV vermaak). Hierdie jaar se contenders is die afgelope Dinsdag, 12 Julie, bekend gemaak en die actual prysuitdeling vind …

Share dit faktap
griffinStream 2022 se grootste Emmy nominations wat hierdie week bekend gemaak is!
Check hom

Yellowjackets is ‘n befokte (soortvan horror) reeks met ‘n moerse impressive cast en sound track!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

As jy hierdie langnaweek op soek is na ‘n reeks om te stream wat regtig fokken out there is, klap Yellowjackets! Dit word nou wel geklassifiseer as ‘n horror, maar dis meer van ‘n moerse thriller mystery met geloofwaardige elemente van horror, hier en daar. Die klem is meer op die mystery-aspek want jy gaan in elke epsiode wonder: “Waddefok …

Share dit faktap
griffinYellowjackets is ‘n befokte (soortvan horror) reeks met ‘n moerse impressive cast en sound track!