Ek het so paar weke gelede toevallig op ‘n nuwe chick op die music scene afgekom: Angie oeh. Ja, jy spel die tweede woord met ‘n kleinletter. Mens sou raai dat haar face tats dalk deur die Amerikaanse rapper, singer en songwriter, Post Malone gëinpireer is. Oor haar musiek self is ek nie so seker nie. Sy mag dalk local …