Check hom

Die Worsmasjien ontleed die WWP Thunderstrike

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Die Worsmasjien Dis eintlik moerse fitting. 'n Ruk terug gons die dagblaaie oor 'n boer iewers in die noorde wat een van sy werkers silwer geverf het en heelwaarskynlik bietjie rond geklap het. Ek is redelik seker die ou ballie lag nou nog lekker in sy mou, daar waar hy in sy selletjie sit. Vandag, in 2005 kry honderde …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie Worsmasjien ontleed die WWP Thunderstrike
Check hom

AWF vs WWP Thunderstrike

In Snotstories deur wezside

Ek en bra Worsmasjien bespiegel en redeneer nou al lank oor watter kanaal se rofstoei eintlik die beste is. Ons moet wel sê dat die WWE nie kwalifiseer nie aangesien die piro-teknieks, skerms en kryt hopeloos te groot is. As jou stoeiers nie at least 15kg oorgewig is nie, dan wil ons nie daarvan hoor nie. Tans in Suid Afrika …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
wezsideAWF vs WWP Thunderstrike