Ons was vir so 10 dae lank weg op ‘n roadtrip wat in Pretoria afgeskop het en deur Gariepdam Kaap toe geskiet het, al langs die Garden Route gegaan het en PE -langs (Ggggbbbbgggaa) weer deur Gariepdam se kant om. terug gekom het Toria toe. Dit was ‘n kaklekker jol waarvan die grootste gedeelte van die roete onbeplan was en …