Check hom

Wolfmother is weer terug in top form!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wolfmother – Victorious Ek kan nie beskryf hoe gelukkig dit my maak om hierdie tipe musiek op analog te gooi nie. Jirre, op ‘n newly pressed vinyl nogal. As jy my twintig jaar terug getune het ek gaan in 2016 seventies inspired musiek op wax luister (gedruk met masjienerie wat probably vervaardig is voor ek gebore is) sou ek in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWolfmother is weer terug in top form!
Check hom

Wolfmother se nuwe tune, Victorious is befok!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Wolfmother launch die 19de Februarie hulle nuwe album, Victorious. Check hulle splinternuwe video vir die tune met met dieselfde naam. Dik fokken gees! Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,346,748 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWolfmother se nuwe tune, Victorious is befok!
Check hom

Krimpies kap dit uit in Kaapstad – One Night in Cape Town

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Ingrid Swart “One night in (Cape Town) makes a hard man humble, not much between despair and ecstasy…” Só lui die lirieke van die liedjie, maar ek dink die teendeel is eintlik waar: Dis die stowwerige Saterdagaand by Koppi, waar jou voete sif geloop, jou stem weggedrink en jou snot ‘n nuwe skakering van swart is, wat nogal ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKrimpies kap dit uit in Kaapstad – One Night in Cape Town
Check hom

“Balls to the wall, you just get on there and play…” – Watkykjy interviews Wolfmother

In Oppikoppi, Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

An absolute highlight of the recent Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August was Australian rock trio Wolfmother, who took no prisoners with their blistering set on Saturday. With a seemingly limitless supply of energy Andrew Stockdale (guitar, vox), Ian Peres (bass, keyboards) and Vin Steele (drums) thoroughly entertained thousands of dusty headbangers to some of their hardest …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper Charlie“Balls to the wall, you just get on there and play…” – Watkykjy interviews Wolfmother