Check hom

Die Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Ek sou daarvan hou om te kon sê dat die Wit Buffel na ‘n helddadige geveg vir die swaargewig wêreldtitel met grasie gesneuwel het. Dit klink mooi en almal hou tog van mooi goed. Die waarheid is natuurlik bietjie anders. Die waarheid is dat Lennox Lewis vir Francois Botha in die tweede ronde so hard gedonner het dat hy gat-oor-kop …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)