Check hom

Willim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Ons tjommie, Willim Welsyn gesels bietjie met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes in sy vierde podcast. Gaan check gerus die hele series uit op williamwelfare.com. Hulle chat oor Slaaptyd in Die Suburbs, Brixton Moord en Roof se nuwe album en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Verder praat die ouens bietjie kak oor The Beatles, Rolling Stones, Oppikoppi en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWillim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes
Check hom

Willim Welsyn is nou William Welfare, mmmmmkay?

In Kief musiek deur griffin2 Eiertjies

Check, die bra het al vyf lekker solid Afrikaanse rock albums onder die belt en dis bietjie tyd om deur die language barrier te breek. Mense wat reken daar is nie 'n language barrier wanneer dit kom by musiek nie, praat poes, behalwe as jy maybe Rammstein of Manu Chau is. Met Afrikaans is daar so lekker dik fokken muur. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWillim Welsyn is nou William Welfare, mmmmmkay?

William Welfare – “4 Cups Of Dust”

In Kief musiek, Oppikoppi deur griffin6 Eiertjies

Fokkit, hierdie is ‘n kaklekker tune! Willim Welsyn is nou besig om sy rooinek repertoire in orde te kry en het sopas sy eerste tune 4 Cups Of Dust onder sy Engelse naam, William Welfare release. Hy’t sommer ‘n videotjie ook aanmekaargesit wat sy en Kyle Gray (Drummer) se trip Oppikoppi toe document al die pad vanaf ‘n recording studio …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWilliam Welfare – “4 Cups Of Dust”
Check hom

Willim Welsyn – Friek Yt!

In Fokken Main Videos deur griffin14 Eiertjies

Altyd lekker om te sien met watter nuwe goed ons tjommies mee opkom. 'Friek Yt!' van Willim Welsyn is die tweede track van sy nuwe album, 'Smeer Die Weerlig' Dis amper naweek, so friek yt, want binnekort is dit tyd om te duik. Hierdie post is 22 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 301,327 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWillim Welsyn – Friek Yt!