Ek het aanvankilik geskiem dat hierdie een of ander tipe doccie gaan wees, en hoewel ek ‘n moese fan van beide doccies en sport doccie is, sou hierdie nie heelbo aan my kyklysie gewees het nie. Toe gaan kyk ek actually wat aangaan met die vibe en nou is ek dik excited, want alhoewel die storie biografies van aard is, …
David – kragtige kortes
‘n Man met ernstige depressie (Will Ferrell) reik uit na ‘n noodterapiesessie. Hy is egter nie die enigste persoon wat hulp nodig het nie. Hierdie kortfilm van net onder die twaalf minute het fantastiese storievertelling met ‘n ongelooflike produksiegehaltea sook boeiende karakters en motiewe. Hierdie post is 120 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan …