Nul agt drie een twee vyf. Jy mag nie naweekminute gebruik nie. Die alombekende kenwysie speel en almal weet dis tyd vir “Wie wil sy naam poes maak” op M-Net Oopketel tyd. Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai een na die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir hulleself ook, want die …
Share dit faktap