Check hom

What Happened Downstairs? – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Horror en komedie, as die twee mees  algemene generes, pas dikwels mooi saam, al het hulle die neiging om mekaar te kniehalter. What Happened Downstairs? doen dit justice op beide fronte. Goeie draaiboek, fyn humor en puik  dialoog dra by tot die karakters se ironiese reaksies op die surrealistiese penarie waarin hulle hulself bevind. . Hierdie post is 43 keer …

Share dit faktap
griffinWhat Happened Downstairs? – kragtige kortes