Check hom

Werner Bekker – Parts of a Broken Man EP

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ons het nou al ‘n paar keer artikels oor Werner Bekker gepubliseer maar ek het nog nie van sy musiek review nie. So nederig en teruggetrokke as wat hy is, het hy nogal ‘n teenwoordigheid op hoofstroommedia aan die een kant, sosiale media aan die ander kant en hy tree boonop in al die regte rock and roll hole van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWerner Bekker – Parts of a Broken Man EP
Check hom

Ontmoet Werner Bekker – talentvolle song writer en nice guy muso

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Werner Bekker is ‘n voltydse musikant wat relatief nuut tot die Suid-Afrikaanse mark is. Hy is al vyf jaar lank aan die skryf, komponering en klasgee van musiek. Hierdie humble laitie het musiek in sy are. Behalwe dat hy as laitie saam met sy pa getoer het, het hy ook musiek by COPA (Campus of Performance Arts) studeer. Hy skryf …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOntmoet Werner Bekker – talentvolle song writer en nice guy muso