Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978. Liewe Heksie speel wegkruipertjie Liewe Heksie, Matewis en Kwaai Babatjie speel wegkruipertjie …