Deur PK Malherbe 1. TV-kykers se gunsteling liefdes-duifies in verlede jaar se seisoen van Boer Soek ‘n Vrou se paadjies het geskei. Blykbaar kon die plattelandse nonnatjie nie die stadslewe gewoond raak nie. Die gesprek het vermoedelik soos volg verloop: HY: Bring vir my ‘n fokken bier. SY: Fokof man! 2. ‘n Woolies winkeltrollie word omgegooi voor sy wiele afgesteel …
Share dit faktap