Check hom

We Ate the Children Last – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Hierdie is ‘n  fokken cool kortfilm van net oor die 12 minute lank en dit gaan jou probably uitfreak. ’n Radikale chirurgie wat varkorgane na mense oorplant, verander heeltemal hoe die samelewing funksioneer want dit transform van van mediese wonderwerk na pop culture verskynsel waarin mense ‘n vullisdieet volg. Die regering tree vinnig met ‘n task force op wanneer ‘n …

Share dit faktap
griffinWe Ate the Children Last – kragtige kortes