Check hom

Vaping vs Smoking. Final Battle. Fight!

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae3 Eiertjies

Deur Thys Nywerheid Toe ek ‘n standard sewe laaitie was het ek skywe ontdek. Dit het my soos ‘n regte diktril laat voel. Elke keer as ek ‘n sigaret in my mond gesit het het ek geskiem ek is net so fokken cool soos Slash – nevermind dat ek nie sy hare of kitaar skills gehad het nie. Welcome to …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeVaping vs Smoking. Final Battle. Fight!
Check hom

Kortbroek re-gift sy Super Rugby prys

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Ons SuperBru pool loop al vir iets soos vyf jaar en vir die eerste keer fokken ooit het ek die yellow cap gewen. Fok my, in die oor, met ‘n besem. Ek wen nooit niks nie! Al wat ek gewoonlik wen is mal tjerries, babelasse en so elke nou en dan ’n shot in die eiers by die bar. Maar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekKortbroek re-gift sy Super Rugby prys
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin7 Eiertjies

Kort en kragtig – daar was verlede week nie ‘n vape sous wennertjie nie. Shame. Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Maak seker jy comment met ‘n legit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin6 Eiertjies

Woza weekend! Onthou maats, jy kan elke week op Watkykjy wen. In fact – jy het fokken twee kanse om elke week op Watkykjy te wen – elke Vrydag wanneer ons duik en aan die einde van elke SuperBru rondte op ons pool gee ons ‘n free vape juice weg aan die bra wat die Yellow Cap vir die week …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!