Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Kom ons begin vandag met ‘n vinnige interessante stukkie opbeurende inligting wat Spotify vir ons aangestuur het. Volgens hulle stats was daar hierdie week ‘n toename in playlists vir kook- en huishoudelike temas, wat beteken  dat julle hoofsaaklik fokus op gesins- en huishoudelike takies in plaas van musiek om jouself faktap te suip en te party. Daar was ook ‘n …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinCoronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?
Check hom

WKJ op my Garmin

In Briewe deur griffin1 Eiertjies

WKJ op my Garmin is befok! Dit is die beste ding since wit gebott toast! Hoop julle bring gou weer so iets uit. JP Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 934,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWKJ op my Garmin
Check hom

Stigting van die WKJ? Militêre Vleuel

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Oppikoppi – Te midde van groot kontroversie is die hoogs gemobiliseerde militêre vleuel van wat kyk jy? gestig. Dit kom na ‘n periode van intense alkoholmisbruik en die verdagte idees wat daarmee saamkom. Mescal het vrylik gevloei en opruiende stemme het gedreun in die Anton L’Amour bar by Oppikoppi naby Northam. Tussen die hedonisme en anargie het sleutelpersoneel van dié …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStigting van die WKJ? Militêre Vleuel
Check hom

Afrikaners: kommen `degenerates’? – Die ou van beeld het gesien, geluister, geskryf

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Carl Lessing – die ou vannie Beeld, R.I.P) Jy sit eenkant op jou eie in ‘n vreemde kroeg en teug aan jou bier. Jy pla niemand nie. Skielik hoor jy ‘n moerse zef ou op jou skree: Wat kyk jy?! Jy wonder by jouself wat het jy gedoen, en teen die tyd dat jy op die grond agter jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaners: kommen `degenerates’? – Die ou van beeld het gesien, geluister, geskryf