Waterkloof, Pretoria Riko Rykgard, ‘n pas ingeskrewe Botaniese eerstejaarstudent by Tukkies het verlede week ‘n noue ontkoming gehad toe ‘n selfmoordbommer ‘n Tata bakkie vol plofstof by ‘n roudiens in ‘n groot grafsteen vasgejaag het, 45km noord van Baghdad. Bykans 14 mense het beswyk tydens die terreuraanval wat die media “Tata Infidels” gedoop het. ‘n Huilerige Riko het vanuit sy …
Share dit faktap