Check hom

Ruan score piel

In Snotstories deur Poesklein Ruantjie2 Eiertjies

“Afrikaans laat my voete dans”. Ek onthou die slagspreuk sedert hoërskool. My geheue neem my terug na my Afrikaanse onnie toe, met ‘n plakkaat in haar klas wat een of ander Afrikaanse poësie kompetisie vir skoolkinders adverteer. Al wat ek sê Afrikaans laat nie my voete dans nie. Pille en rave musiek laat my voete dans. Girls op die dansvloer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Poesklein RuantjieRuan score piel
Check hom

Ons score ‘poes’ en ‘naai’ vir R200

In Snotstories deur Chopper Charlie30 Eiertjies

Soos julle seker bewus is, kry ons heelwat kritiek hier by Watkykjy, veral vanaf taalstryders wat reken ons fok die dierbare taal six love in sy poes in op. Dit het egter als gister verander toe Watkykjy in ‘n grootse gebaar daadwerklik bygedra het tot die vaslegging van Afrikaans, deur die woorde ‘naai’ en ‘poes’ te borg in die WAT. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieOns score ‘poes’ en ‘naai’ vir R200