Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Jy kan vir enige flavour vote wat nie reeds as “Wenner” aangedui is nie. Maak seker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken rol!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik!, Zefshop deur griffin7 Eiertjies

Dis uiteindelik naweek en tyd om weer bietjie te score! Wil jy juice wen om te vape? Lees onder en neem deel. Ons gee ook ‘n mystery CD, sticker en fridge magnet weg saam met hierdie week se prys. Moenie worry nie, dis ‘n local rock band, nie Afrikaans is Grootkoppig IV nie. Jy kan elke week op Watkykjy wen. In …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken rol!
Check hom

Wen SuperBru pryse. Elke fokken week, my ou!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

As ons nou heeltemal eerlik moet wees, is ons about so opgewonde oor die begin van Super Rugby soos jy sou wees as Nickleback vir een of ander kak rede besluit om in Suid-Afrika ‘n show te gooi. Laasjaar was ‘n fokop of note en dit het oorgespoel in een van die skaamste jare in die bestaan van die Springbok, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekWen SuperBru pryse. Elke fokken week, my ou!