Check hom

Wash Club – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is fokken weird want dis gebasseer op ‘n baie fokken weird gebeurtenis. Wanneer ‘n aspirant-joernalis gerugte hoor van ‘n tuimeldroër cult op sy kampus, begin hy ‘n ondersoek wat vinnig na ‘n …

Share dit faktap
griffinWash Club – kragtige kortes