Ja, ons het haar al gefeature, maar ons doen dit sommer weer. Jessica Nigri is ‘n promotional model, voice over artist en YouTuber maar is veral ‘n bekende cosplay celeb. Sy doen vir die afgelope elf jaar al (sedert sy 19 jaar oud was) cosplay. Haar sexy Pikachu outfit wat sy in 2009 na die San Diego Comic-Con gedra het, …