Check hom

Die nuutste in extreme sports: “Planking”

In Snotstories deur Christo Brandbruggies32 Eiertjies

Die mens is alewig opsoek na nuwe thrills – bungee jumping, rollerkotsers by Gold Reef City wat jou bietjies-bietjies in jou klere laat kak of sommer cheap thrills soos Benzyne snuif in jou oupa se garage. Dis ook nou inevitable dat daar kak trends gebore gaan word – trap scooters, daai skoene met die wiele onder die hakke, rip-boards en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesDie nuutste in extreme sports: “Planking”