Check hom

Meyer bly ons man, al maak hy donners dikwels droog.

In Uncategorized deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Die Wallabies het eergister die Bokke 24-20 geklop en elke rugbyliefhebber is meer as ‘n bietjie boos dat ons ‘n 10-punt voorsprong in ‘n kewssie van minute so kon wegmoer. As jy gou deur jou Vleisbroek gaan sal jy sien die Bokbreier se kop is weer op ‘n blok – elke Jan Rap en sy maat skiem dit is sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekMeyer bly ons man, al maak hy donners dikwels droog.