The Disconnect kom van Vulvodynia se split album af saam met Arcania (Societal Lobotomisation). Vulvodynia is probably nie ‘n naam wat jy ken nie, maar hulle is een van Suid-Afrika se mees suksesvolste bands never mind die feit dat hulle ‘n death metal band is nie). In die local metal en death metal scene is die ouens heavy gerespekteerd, maar …