Check hom

Kakbaie grappe. Een of twee suf.

In Grapgat deur griffin

Gagotte Jan werk supervise by ‘n construction site. Skielik kom Koos aangehardloop om moeilikheid te rapporteer: “Jan jy moet kom! Daar’s groot kak, die gagotte het omgebliksem!” Jan maak nie uit wat gaan aan nie en stap saam met Koos tot by die plek waar die moeilik afgespeel het, net om ‘n paar longdrops aan te tref wat plat op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKakbaie grappe. Een of twee suf.

Grapgat, Oktober 2000

In Grapgat deur griffin

Lag net mooi Watse siekte het jy? Ettas Charlie is fokol lus vir werk die dag en bel toe in en sê vir die sekretaresse dat sy vir die baas moet sê dat hy siek is. Sy maak toe ook so , en sê vir haar baas dat Charlie siek is en nie werk toe sal kom die dag nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrapgat, Oktober 2000