Check hom

Score tickets na Oppikoppi 21: The Fantastic Mr. Vosvos!

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hierdie is moontlik die eerste jaar waar die eerste baba’s wat by die eerste Oppikoppi verwek is, klaarmaak met daardie 3-jaar BA graad by Tukkies. Dis reg, Oppikoppi is 21 jaar oud! Kan jy nou meer? Hulle is nou uiteindelik oud en lelik genoeg om wettiglik ‘n skuimkoppie deur die nek te jaag in ‘n kroeg in Amerika. Pa se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets na Oppikoppi 21: The Fantastic Mr. Vosvos!