Check hom

‘n Brief van ‘n Voortrekkertjie

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Liewe Pa en Ma, Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die Voortrekkerkamp vir julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien het en bekommerd is oor ons. Ons is OK. Net een van ons tente en twee slaapsakke het weggespoel. Gelukkig het niemand verdrink nie, want ons was almal op die berg besig om vir Jan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Brief van ‘n Voortrekkertjie