Check hom

Braai Hard: ‘n Standaardgraad lesplan in vleisswaai

In Snotstories deur Franstasties4 Eiertjies

Kyk, hierdie artikel is nou nie vir jou bedoel nie. Ons ken jou kaliber. As jy by laaitjie se Voortrekkernaweek braai dan kry jy sommer ook 'n medalje by die Kommando Offisier tydens Saterdagaand se prysuitdeling. Almal vra jou happies advies, maar soms raak dit te veel en dan wil jy net daai vreemde moer wat jou vrou se bestie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
FranstastiesBraai Hard: ‘n Standaardgraad lesplan in vleisswaai
Check hom

Wats fout met vleisiebraai?

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

  Wat vra ek julle, met trane in my gerookte rooi oë, is fout met vleisiebraai? Meestal niks nie . maar somtyds net somtyds dan raak jy skoon huilerig as iemand net "Blitz" sê. Soos almal van ons (Suid-Afrikaners) word jy gebore met 'n braaitang in jou hand. Jy het al vergeet hoeveel keer jy jou vingers verbrand het as …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Wats fout met vleisiebraai?