Lekker grappe

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Vissers Koos en Piet het onlangs by die Vaaldam gaan hengel. Hulle het die brollie, stoele en kos uit die kar uitgepak. Koos gooi in en Piet loop van die dam tot by die kar en terug dam toe. Koos vra vir hom toe of hy al ingegooi het. "Nee", se Piet en loop weer van die dam kar toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLekker grappe