Shy, Low maak gritty is al vir sowat ‘n dekade aan die gang en maak fokken lekker gritty en soms vuil instrumental rock. Die brasse is van Richmond Virgina in die USA en push so bietjie die boundaries wanneer dit kom by heavy en ambient musiek. As jy iets lekker heavy soek in die agtergrond wat nie jou aandag van …