Check hom

Die gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek skiem die dating game voor die mid-2000’s was baaaaie minder stress as wat dit deesdae is. In die laerskool en selfs hoërskool het jy briefies met tjommies se tjommies aangestuur na die persoon wat jy ge-eye he met die einddoel om gekys te raak of “uit te gaan”. Jy het ook miskien eenkeer ‘n jaar die kans gekry om …

Share dit faktap
griffinDie gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!
Check hom

Huisgenoot Ware lewensdramas – vir wanneer jy klaar Devilsdorp gekyk het

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Die tonge klap nog steeds kakhard oor die unbelievable local doccie, Devilsdorp, wat die total bizarre storie rondom Cecilia Steyn vertel – ‘n kamtige 42ste generasie heks wat deur ‘n spul godvresende Christene te hulp gesnel is om uit die kloue van die Satanic church te ontsnap. Hierdie doccie was so fokken weird dat dit my laat rondsoek het vir …

Share dit faktap
griffinHuisgenoot Ware lewensdramas – vir wanneer jy klaar Devilsdorp gekyk het