Check hom

Ontmoet Dark Moon van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

UPDATE: Daar was ongelukkig gister geen donasies vir die girls nie. Nie eers ‘n sent nie. Weet julle wie het ‘n sent gekry? Jacob moerefokken Zuma. Ai man. Sulke gut punch. Jy kan nog steeds vir jouself ‘n kaartjie koop vir die event wat 6-10 Oktober plaasvind, so fokken doen dit net en kom kuier saam met ons almal! Ons …

Share dit faktap
griffinOntmoet Dark Moon van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!
Check hom

Ontmoet Aurora van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

UPDATE: Schalk wat eergister ‘n donasie gemaak het, het dit sommer gister weer gedoen! Shot bra! Dan het Ingilozi Park ook gister R500 in die hoed gegooi, so check gerus hulle site uit. Ek skiem ons volgende naweek weg (na die Bull Run) gaan sommer daar gepleeg word met shooters en dier op vuur. Ons het ook ‘n anonieme filantroop …

Share dit faktap
griffinOntmoet Aurora van die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem!