COVID-19 het alles mooi kom opfok vir almal, maar veral vir die entertainment industry wêreldwyd. Dit het Suid-Afrika nogal hard getref, want alhoewel almal altyd tune “local is lekker” het die support oor die algemeen as kriekgeluide gemanifesteer, selfs voor die griepgogga. Suid-Afrika like mos om te suffer. Iemand moes ‘n plan maak en ‘n groep mense van regoor die …
Share dit faktap