Check hom

Vereeniging – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin en Chopper Charlie

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2020) teen Augustus se kant 12 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, siende dat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin en Chopper CharlieVereeniging – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Check hom

Kakpraat is koning in die Vuildriehoek

In Snotstories deur Chopper Charlie

Plekke soos V'town in die Vuildriehoek het 'n hele lot urban legends en kakstories, meestal as gevolg van die extreme boredom verbonde aan small-town living. Baie daarvan was skoolgrondpraatjies soos dat jy sal uitpass as jy bordkryt onder jou tong sit, wat natuurlik loutere kak is. Daar was ook iets weird aan Coke en 'n Disprin drink, maar ek kon …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieKakpraat is koning in die Vuildriehoek
Check hom

V’town: Know where it stand

In Snotstories deur Chopper Charlie

Vereeniging. Wat 'n kak jol. Suid van Joeys en once geklassifiseer as 'n stad maak dit deel uit van die Vuildriehoek, saam met Vanderbijlpark en Sasolburg. Dis op die Hoëveld so die weer is about dieselfde as Jo'burg, maar dis ook op die grens met die Vrystaat (Vuilrivier) so dit lyk ook nog kak. Go figure. Wat kry mens in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieV’town: Know where it stand