Check hom

“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1

In Zefshop deur griffin

Die eerste edition van Coke Kartel se comic book, “Wie’s Bang?” is nou beskikbaar. Jy kan hom hierso for free download. Daar gaan ‘n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1