Check hom

Vyt Vyf! Week 44 van 2017. Swart Maandag, bribe broodjies en druk daai ou SA vlag dwars in jou hol op

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Swart Maandag. Redelike naais idee. Wys solidariteit met boere wat vir hul lewens vrees deur swart te dra op die dag en bymekaar te kom om te bid. Natuurlik is daar gapings vir misbruik of misverstand. Dankie aan die handjievol belhamels wat met ou vlae opgeruk het. Hoop nie die dag het te veel van julle tyd vir Volkspele …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVyt Vyf! Week 44 van 2017. Swart Maandag, bribe broodjies en druk daai ou SA vlag dwars in jou hol op
Check hom

Vat vyf! Week 16 van 2017 – Hlaudi Motsoenobody, Huffinngton Poop en Brian Molefe

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Jy weet as jy lekker sit en gesels en beide jy en die ander persoon tel ‘n reukie op wat defnislis ‘n teken is dat iemand in kak getrap het en jy prewel saggies ‘n gebedjie dat dit nie jy is nie, maar dan voila, daar sit die evidence onderaan jou skoen? Dis plus-minus die gevoel wat mens het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat vyf! Week 16 van 2017 – Hlaudi Motsoenobody, Huffinngton Poop en Brian Molefe